Megan Schutte

Hoërskool Durbanville

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Geel Geel Geel is my gunsteling kleur, ek is mos my ma en pa se son-skyn kind. 🌼

Met die ingang van my matriekjaar kon ek natuurlik nie wag om die ontwerper Christopher van Lux Couture te ontmoet met my idees nie, en net só het hy my droomrok op n stukkie papier; 🥰

Met die droomdag hier en ek skitter in die son soos ons die rooitapeit af huppel met ‘n paar vellies, my heel gunstelling, enigste, nommer 1 – kêrel, FC van Niekerk aan my sy en natuurlik ons gesamentlike matrassokkies. 🌼

Wat meer wil ‘n meisie hê.🌼

Dankie aan almal wat my só mooi gemaak het:

Veronique-Photography vir die stunning fotos
Natasha Delightful.you vir my hare en grimering
Christopher – Lux Couture vir my AMAZING rok
Altydgedacht wynplaas vir jul wynkelder en natuurskoon

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media