Megan Prinsloo

Hoërskool Warmbad

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het self my rok ontwerp soos ek as jong meisie gedroom het , en het die rok by Bridal Corner laat maak. Ek wou n elegante maar tog modieuse en eenvoudige rok hê wat my persoonlikheid komplimenteer.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media