Megan Payne

HELPMEKAAR KOLLEGE

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Helpmekaar Kollege se matriekafskeid tema was Lente en my rok het ook die Lente verteenwoordig met sagte pastel kleure. As jong meisie het ek gedroom van hoe my matriekafafskeid rok moet lyk en die belangrikste kriteria was dat my rok die speelsheid van my persoonlikheid op 'n elegante wyse verspeel. My rok was gemaklik en het my toegelaat om met gemak te beweeg, lekker te dans en my matriek jaar op feestelike wyse af te sluit.https://instagram.com/nadiamaycouture?igshid=YmMyMTA2M2Y=

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media