Megan Odendaal
HTS Middelburg



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek het dadelik geweet hierdie is DIE rok toe ek dit aanpas. Daar was baie ander opsies maar hierdie een het beslis uit gestaan.
Die rok is rooi met silwer steentjies voor en agter.
Die rug is oop. Ek hou baie daarvan.