Megan Murray

Dr EG Jansen

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het my rok self ontwerp, ek hou daarvan om anders te wees. My rok beeld my stralende, "outgoing" persoonlikheid uit💝

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Dr EG Jansen

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie vir my rok was om vir jong meisies te wys dat dit ok is om jouself te wees en wie jy as persoon is ten volle uit te leef. Elke steen verteenwoordig n klein dogtertjie wat groot gaan word en so ook haar eie unieke stempel gaan afruk

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My hele rok, elke stukkie wat by mekaar gevoeg was het deel gevorm van die totale prentjie sonder een deel wat nie daar was nie sou die resultaat onklaar gewees het

Datum van matriekafskeid?

2024-10-10

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media