Megan Murphy
Die Hoërskool Menlopark
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My uitrusting was n kombinasie van 3 verskillende optwedpe, ek het insperasie gekry van Blake Lively se rok van die Met Gala van 2023. Die detail op die rok is self uit geknip en individueel vas gestik volgens my eie idee vir my uitrusting.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja Die Hoërskool Menlopark
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie was Blake Lively se rok van die Met Gala van 2023.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Alles! Van die ontwerp, veral die detail was my gunsteling.
Datum van matriekafskeid?
2024-09-20