Megan Mc Mahon

Hoërskool Florida

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het per toeval my rok raak geloop in Catherin Walk. Dadelik aangepas en aangesien dit perfek gepas het, het ek n "it was meant to be" oomblik gehad. Ek dink my rok was sag en vrolik, en ek hou daarvan om dink dat dit my persoonlikheid gied nageboots het. Ek bedoel wie wil nie n prinses wees nie😉

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Florida

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Bridgeton was verseker my inspirasie vir my matriekafskeid rok! Die sagte pastelle en ontwerp van die rokke was ek nog altyd mal oor. En met my sussie se "goeie oog" kon ek nie verkeerd gaan nie.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die moue, die kleur, die blinkers, die blommetjies, die styl... so basies my hele rok!

Datum van matriekafskeid?

2024-09-20

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media