Megan Lubbe

H/S Garsfontein

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Elke dogtertjie se droom is haar matriekafskeid en ook troue. Ek het geweet ek wil my persoonlikheid en menswees na vore bring. Ek het gehou van die snit na ek rokke gepas het en het dit as my basis gehou. Die kleur en die detail het toe gevolg. Van dag 1 af was my keuse sonskyn geel. Monique Maritz is 'n vriendin van my ma en ons het saam hulle by Von Ami couture gewerk om die droom te bewaar.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

H/S Garsfontein

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspiration was die kleur, die kleur gaan oor baie meer, dit simboliseer: 'Joy, happiness, optimism, imagination, hope, sunshine, summer & friendship' Dis hoe ek my skoolloopbaan wil onthou en hoe ek glo mense my sien en dan ook sal onthou.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Hoe ek gevoel het vir die paar uur. Soos 'n prinses uit 'n fliek. Iets wat ek nooit sal vergeet nie. Ek het letterlik gevoel soos Princess Bell uit Beauty & the Beast

Datum van matriekafskeid?

2024-09-21

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media