Megan Fritz
Hoerskool Noordheuwel
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek is iemand wat, as ek op iets besluit het, nogal daarby hou. Toe ek begin kyk na style vir my matriekafskeidsrok en op hierdie een afkom, het ek dadelik geweet dit is hoe ek my rok wil he, en daarby gehou.
Ek wou 'n baie eenvoudige styl he, iets waarin ek gemaklik gaan voel en wat my persoonlikheid sal uitbeeld, want dan, het ek geweet, sal ek gemaklik en mooi voel! Hierdie ontwerp het beslis vir my gewerk!
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My persoonlikheid! Ek wou iets he waarin ek gemaklik voel en wat my mooi laat voel, iets eenvoudig, maar mooi!
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Alles, maar die kleur het beslis vir my uitgestaan. Dit is nie 'n algemene groen nie en ek was mal daaroor toe ek dit die eerste keer sien. Dit het ook my vel- en oekleur gekomplimenteer.
Datum van matriekafskeid?
2024-09-20