Megan du Buisson

Hoërskool Dr EG Jansen

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die was my droomrok al vandat ek kan onthou, ‘n rok met swarovski kristalle. Ek het gesukkel om iemand te kry wie die nodige moeite kan insit om my droom waar te maak, maar God het my gelei na Claris Gerrit Pienaar Designs. Sonder sy harde werk en al sy moeite sou ek nie vandag die rok van my drome gehad het nie.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media