Megan Ashmore

Hoerskool Hopefield

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Vanaf ek begin droom het oor my matriekafskeid rok het ek geweet ek wil n swart rok dra. Iets wat die blou in my oe laat uitstaan, by my haar kleur pas en elegante persoonlikheid komplimenteer. My rok is uniek en klasiek! My rok skree minder is meer.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media