Mecquila Coetzer

Hoërskool Bergsig

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het my rok by Bride & Co in Rivonia gekoop. Oorspronklik het ek geneig na 'n balrok meer prinses styl en het ek glad nie eers na hierdie rok of kleur gekyk nie. My suster en ma het aangedring ek pas hierdie rok aan, en is ek nie vandag bly daaroor nie. Ek was dadelik verlief en het geweet hierdie is my rok! My rok is in 'n meer min styl wat my figuur op al die regte plekke komplimenteer het en ook my persoonlikheid vorendag gebrink het. Die enigste verandering wat ons laat maak het is deur om 'n slit aan die voorkant te laat insit.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Bergsig

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Toe ek my rok vir die eerste keer aangepas het, het dit my laat voel soos Ariel van die fliek Little Mermaid en dit was my inspirasie.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Gunstelind deel my rok is die hele rok is moelik omdat ek verlief is op die rok in geheel, maar die kleur, rug en vloeinde romp is seker van die hoogtepunte.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-18

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media