Meané Du Plessis

Hoërskool Noordheuwel

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Vanaf die oomblik wat ek begin dink het aan my matriekafskeid rok het ek geweet ek wil hé mense moet se wow en die rok was beslis WOW!
Die 3 dimensionele pers blomme het my hart gesteel en die vloei van die materiaal vanaf die korset tot op die vloer is vir my asemrowend toe ek hierdie rok geskies het en gesien het hoe hy ontwerp word het -Chosen for you- my wildste drome waar gemaak!
Ek is nogaltyd die borrelende “wat die hart van vol is loop die mond van oor persoon” en in hierdie rok sien ek n stukkie van myself!

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media