Meagan Straw
Oranje Meisieskool



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek het my hart verloor op die mosterd lap vol pêrels en geweet dit is perfek vir my rok!
My rok is defnitief 'n verlenging van my persoonlikheid, sag, effens deursigtig, klassiek en ook effens speels. Ek het pragtig gevoel in my rok en my aand was onvergeetlik.