Meagan Smal
Hoërskool Overkruin



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek was nog altyd mal oor die 80's se style. Dis stylvol, elegant sonder al die ander tierlantyntjies. Die rok is vir my n egte vintage rok.
Johan Botha het my rok gemaak en ek het op my Matriekafskeid gevoel soos n Vogue cover model, n regte droom wat waar geword het.
Dink buite die boks en wees avontuurlistig, jy weet nooit Watse geleentheide jou kant toe kom nie. Soms is dit beter as wat jy ooit kon droom.