Meagan Jonathan
Hoërskool Oudtshoorn
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Die rok bestaan uit 5 lae, die boonste 3 lae bestaan uit ‘n rooi glitter “netting” en die laaste 2 lae net uit sagte materiaal. Daar is vrulle aan die onderkant wat dit ‘n mooi effek gee. Die rok se moue is “off the shoulders “ asook kan dit hang. Voor is daar ‘n bietjie cleavage met ‘n v-shape neklyn. Aan die agter kant is dit dieselfde v-shape maar net hoër op en ‘n klein bietjie ronder.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Hoërskool Oudtshoorn
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie vir my rok was die kleur rooi omdat dit my oorlede ouma se gunsteling kleur was. Ek wou nog altyd ‘n “ball gown” rok gehad het vanaf ek klein was, maar het nog nooit geweet watter tipe ontwerp, totdat ek op pinterest gekyk het
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My gunsteling deel van di rok was di vrulle aan die onderkant wat amper lyk soos baie blomme wat op mekaar is. My ander gunsteling deel was die trein van die rok, dit was lank maar nie te lank nie.
Datum van matriekafskeid?
2024-09-19