MEAGAN BEZUIDENHOUT
Hoërskool Noordheuwel



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My rok is geïnspireer deur my naam, M E A G A N, wat in Grieks "pêrel" beteken. Wit is my gunsteling kleur en die ligte silver blinkers wat in die materiaal geweef is, het orals 'n bietjie "sparkle" gelos. Ek het soos 'n ware prinses gevoel in my rok. My hare, grimering en foto sessie was als waaroor ek gedroom het vir hierdie spesiale dag en het my verwagtinge oortref.
My Matriekafskeid was beslis een van die lekkerste aande in my lewe.