Me-jeanne Meyer

Windhoek Gimnasium

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My insperasie vir my ontwerp van my rok het my laat dink aan my lang goue blonde hare. Ek wou hê my rok moes my mooi laat voel net soos my hare,my kroon. En geen meisie kan net n kroon dra sonder haar prinses rok. Ek het daardie spesifieke kleur gekies, omdat dit my blas vel ook sal komplimenteur ,ook nie te lig nie en ook nie te donker nie. Ek was op my gemaklikste toe ek my prinses rok aan gehad het, want dis ook vir my baie belangrik gewees om eerder gemaklik en vrylik te kan beweeg.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media