Mckenzie Otto

Dr EG Jansen

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Eenvoudig sonder kristalle of diamante.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Dr EG Jansen

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou gemaklik wees en mooi voel sonder om iets te dra wat nie my persoonlikheid komplimenteer nie. Ek hou van mooi en elegante rokke sonder die drama.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die ontwerp was vir my die mooiste deel. Dit was presies die prentjie wat wou uitbeeld. Eenvoudig en sjiek

Datum van matriekafskeid?

2024-10-10

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media