McKaylin Viljoen

Hoërskool De Aar

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Dramaties , monde wat oop val en KLOMP vere ! Dit was die idee van my rok , Willet Designs Couture het die rok gemaak en ek het plaaslik nog vere en diamante op laat opsit. Soos alle meisies droom hulle al van kleins af oor die perfekte rok vir die matriekafskeid en hulle troue , maar nie ek nie . Toe ek die rok sien en dra het ek begin droom , hierdie rok is n vertoning van hoe ek is en my persoonlikheid .

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media