Mckayla Meiring
Paarl Gimnasium
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek het met 'n wonderlike ontwerpster gewerk tannie Petra Joosten. Sy het my droom rok 'n werklikheid gemaak. Ek het van jongs af gedroom van 'n prinsses rok en tannie Petra was my 'fairy godmother'. Smaraggroen beklemtoon die rooi in my hare en die materiaal Dutchess satin het elegant en sag om my lyf gevloei. Die korset het bestaan uit blink kant en is agter toe geruig met lint. Die romp is 'n half sirkel wyd met 'n slit aan die voor kant (vir lekker dans!)
Skool se matriekafskeid bygewoon?
20 September 2024
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het groot geword met Disney prinsesse en Barbie met haar bal rokke. Ek wou 'n deel van die fantasie element in bring met my rok. Toe die 2015 Cinderella uitgeryk was, was ek betower deur haar rok en ek het geweet my matriek rok sou so lyk.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My korset was defnitief vir my die mooiste.
Datum van matriekafskeid?
2024-09-20