Mckayla de Wet
Meerhofsko
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Van kleins af, droom mens oor twee groot dae. Jou matriekafskeid en jou troue. Vir jare droom jy en sien jouself in n sekere rok. Jy soek inspirasie en sien rokke wat jy dink jy mooi in gaan lyk. Ek het inspirasie gevind en glad nie gedink my droom rok sal n werlik word nie. Ons het Oktober 2023 af gevlieg Kwazulu Natal toe na La Principessa Bridal Wear vir n matriekafskeid rok, ek het n idee in my kop gehad van n rok en sonder om enige iets te se, het die personeel van La Principessa my droom rok vir my gebring om aan te pas. Al hulle rokke is uniek- omrede hulle net een van elke styl rok invoer. My drome het n werklikgeid geword!
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
N pinterest foto
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My gunsteling deel was my blomme , my moue , die uniekheid van my rok
Datum van matriekafskeid?
2024-10-03