Maya Maritz
Hoërskool Dirkie Uys
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek het gegaan vir 'n "royal look". Ek wou hê my rok moes my innerlike uitbeeld en my my goed oor myself laat voel. Ek was so tevrede met my ontwerp, ek het goed en mooi gevoel.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja op 18 September 2024
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Om soos 'n prinses te lyk en voel.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die boonste afwerking sowel as my "ball" effek
Datum van matriekafskeid?
2024-09-18