Maxwenique Jooste

Hoërskool De Aar

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het gebid vir iets buitegewoon. Ek wou net iets anders dra en dit moes almal twee keer laat kyk. Ek en my Ma het na ń hele paar rokke op Instagram gekyk. Die dag toe ons n soort gelyke rok sien as die wat ek gekies het,het ek geweet dit is my rok. Die kleur en ontwerp was pragtig. Ons het besluit op Gerhardt Shebe as ontwerper en met dit het ons nie n fout gemaak nie. Ek het soos n ware prinses gevoel. Die dag was soos een uit n strokiesprent geseënd deur liewe Jesus .

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media