Maxine Zeelie

Hoerskool Dr EG Jansen

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok was n groot geskenk uit Australia uit. Na baie aanpas en soek het ek die een by Glitz en Glam gekry wat deur familie en vriende geborg was.

Die rok het my soos 'n ware Aspoestertjie laat voel en het ek elke oomblik van my rok en dans geniet.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media