Mauricia Audrey Plaatjies

Hoërskool Hexvallei

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok verteenwoordig my persoonlikheid. Ons het dit laat ontwerp volgens elke waarde van my. Ek het die kleur rosegold gekies omdat dit my sagtheid as ‘n dame uitbeeld. Die silwer stel my sprankelende en unieke geaardheid voor. My rok is wie ek is.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media