Martine Nel
Hoërskool Eldoraigne
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ivoor-kleurige rok met kant blomme op die bo stuk was gewerk
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek wou iets anders hê, ń rok wat sê hierdie is my persoonlikheid, nie soos almal anders nie.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die kleurvolle blomme
Datum van matriekafskeid?
2024-09-20