Marsha Wagenaar
Hoërskool Oudtshoorn
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek het laasjaar besluit dat my rok blou moes wees en rug moet oop wees. Blou is ook my gunsteling kleur. Ek het aanvanklik n nousluitende ooprug rok in gedagte gehad en het ook 5 nousluitende rokke aangepas. Ek het die laaste rok wat ook op einde my afskeidrok aangepas en ekt geweet dit is die een. My ma sê my gesig het gelig en ekt so dansie gegee toe ek myself die eerste keer in die rok sien. My rok is by Scarlett Fashion in Somerset-Wes gekoop. Hulle verseker dat geen ander leerder dieselfde rok en styl het by dieselfde skool nie. My strik in my hare is gemaak 2dae voor my afskeid gemaak uit die materiaal wat afgeknip is van my rok toe my rok verstel was. Ekt presies gelyk soos ek wou.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Idees op Pinterest en ek wou graag n ooprug rok gehad het.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die kleur en die rug gedeelte van die rok.
Datum van matriekafskeid?
2024-09-19