Marquerite Winter
Hoërskool Stellenbosch



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
" YOU CAN HAVE ANY COLOR, AS LONG AS IT'S BLACK" – Henry Ford
Ek hou van elegante minimalistiese ontwerpe wat tydloos is. Die rok moes my komplimenteer, ek wou die rok dra en nie anders om nie. Anel Botha het dit perfek gedoen met die ontwerp van my rok.