Marnica Lamprecht
Volksrust Hoerskool



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Jy is gebore om uit te staan en nie versteek te word in 'n eenvoudige eentonige ontwerp nie. Na 'n wonderlike eerste afspraak saam my ontwerper Thomas Webb van Ermelo het ons die mure van my oorspronklike ontwerp afgebreek en herbou.
'n Sprokiesagtige rok het ontstaan, van sagte geel en blomme wat behoorlik koppe laat draai het.
So be a pineapple, stand tall, wear a crown, and be sweet on the inside.