Marne Schoonraad

Hoër Volkskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Groen rok met krale detail op bo lyf. Effense sleep met elegante slip. Ontwerpkeuse was my eie wat my op my beste laat lyk en laat voel het!

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media