Marné Cooke
Hoërskool Montana
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
N Geel Balrok wat bestaan het uit ʼn korset en romp. My rook is gekoop by Pebbles in Diaz strand.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Hoërskool Montana
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My rok is geinspireer deur die Disney prinses Bell.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die korset, dis vol detail van verskillende soorte diamante.
Datum van matriekafskeid?
2024-07-20