Marlizé Els

Hoërskool Brandwag

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het nog altyd ń liefde vir ń klassieke styl. Ek het al vir maande lank ń prentjie in my kop geskep van hoe my rok moet lyk en ek kan met sekerheid sê die prentjie het die perfekte realiteit geword!

My rok beeld my persoonlikheid uit – niks oorbodigs nie maar tog elegant en sterk.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media