Marlize Crous
HTS Drostdy



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek het my rok by Scarlett Fashions gekoop. My rok se naam is Theodora “Gods gift”. Toe ek my rok sien was ek onmiddelik verlief. Ek het gevoel hierdie rok is vir my gemaak en ek moes hom raak sien. Ek wou “bling” gehad het, maar dit moes nie alles oorheers het nie. My rok beeld my persoonlikheid uit. In my hart is ek ñ skaam princess, maar daar iewers skuil iets pragtig, mooi en onskuldig.