Marli Lotriet

Hoërskool Durbanville

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

A floral fantasy.

My rok was gemaak van duchess satyn en elke blom was uitgeknip en vas gewerk met die hand. Die korset gedeelte het boning in gehad en agter ‘n lang ry oorgetrekte knope.

My rok het my figuur gekomplimenteer en ek was baie gemaklik in my rok. My dag was baie spesiaal gemaak deur al die verskaffers hier onder en ek het soos ‘n prinses gevoel.

Rok – Ilse Roux Bridal
Grimering – Lee-Anne Makeup Artistry
Hare – Riaan – Heinz Hair & Beauty Salon
Oorbelle – Lovisa
Venue – Hazendal Estate
Fotograaf – Menina & May

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media