Marli Burger
Hoërskool Dr Malan
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek het die ontwerp gekies omdat ek gevoel het dat dit by my figuur sal pas en ook my persoonlikheid sal komplimenteer.
Sprakelend maar elegant
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Hoërskool Dr Malan
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Met behulp van ń toep bekend onder elke jongeling ,Pinterest ,het ek insperasie vir my rok gevind. Natuurlik kon die ontwerp nie moontlik gewees het sonder my talentvolle ontwerper Tannie Nadia en haar inspireerende raad .
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die elegante bostuk.
Datum van matriekafskeid?
2024-10-03