Marli Bruwer

Middelburg Hoërskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Dit is my dogter se droom rok en gemaak deur Anel Botha. Dis ‘n diep pers rok met hand vasgewerkte pêrels en nog krale. Sy het ‘n prentjie in haar kop gehad en Anel Botha het daardie prentjie verander in ‘n realiteit!

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media