Marli-Anne Viljoen

Hoërskool Rustenburg

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Dit was nog altyd my wens gewees om so styl en kleur as Matriekafskeid rok te hê en danksy Pieter Bondesio is my droom tot realiteit gebring.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Rustenburg

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek was lus om bietjie n Ander kleur in the bring by die Matriekafskeid.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die helder oranje kleur en die styl van die rok.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-19

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media