Marli Adendorff

Ja

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok was n mengsel van elegansie speelsheid. Die groen glinstering van die chiffon het die essensie van die natuur vas gevang. Die halslyn en moue wat effens van my skouers af gehang het vir my n tikkie romantiese gevoel gegee. Ek het ook gehou van die vloei van my rok, wat n draaiwaardige silhoeet moontlik gemaak het.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoerskool Framesby

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek Hou van die kleur groen en vir my simboliseer dit die oorgang van hoerskool na die volgende lewensfase. Groen pas by my velkleur wat ook die kleur van my oe beklemtoon en gee vir my die gevoel selfversekerheid. My rok het mooi by die omgewing in gepas, waar ek my foto's geneem het. Groen gee ook vir my die gevoel van rustigheid en kalmte. Wat my matriekafskeid onvergeetlik gemaak het.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Met elke beweging het die sagte satyn en glinsterinde chiffon my grasieus laat voel as ook n gevoel van betowering geskep. Die agter kant en my rok n tikkie aanloklikheid geskep en het die aand vir my onvergeetlik gemaak en sal ek dit altyd onthou.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media