Marleze du toit
Hoërskool Garsfontein



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Moderne grys rok met moue wat jy kan afhaal. Daar is sequins en blomme reg oor die korset gewerk. Die romp het 5 lae net oor n stuk grys materiaal . Die korset sit lekker styf en romp is lekker wyd. Ek het besluit om tekkies saam my rok te dra want ek kon makliker dans en rond beweeg .
Karen Couturier het my rok gemaak.
Elizme van Me’-kup het my grimeer.
Brumilda de steur het my hare gedoen.