Marlet Coetzee
Hoërskool Duineveld
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Die kleur pienk kom al baie jare saam met my ... Ek het in Junie 2023 gaan soek na 'n rok op Pinterest wat die ontwerp in my kop 'match'. Na 'n opsie of twee wat ek oorweeg kom ek af op die Cerise pink rok, op slag het ek my finale keuse gemaak. My ontwerper het 'n ekstra touch detail in gesit en my verwagtinge is oortref.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Hoërskool Duineveld
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek wou 'n keuse van 'n rok oorweeg wat my persoonlikheid uitbeeld. Daar is minimaal veranderinge gedoen teenoor die inspirasie van 'n foto, hier ek daar bietjie meer detail en daar het ons gegaan !!
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My hele rok was vir my meer as perfek, maar die moue van my rok was verseker my gunsteling !!
Datum van matriekafskeid?
8 April 2024