Marléna Walters
Hoërskool Swartland



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Dit was nog altyd my droom om 'n Ilse Roux rok te dra.
Die skittergroen lap het onmiddelik my oog gevang en Tannie Ilse het die perfekte rok vir my daaruit gemaak.
Ek is mal oor die sleep en ook die detail aan die sykante van die rok.