Marle van Wyk
Die Hoërskool Menlopark
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Die elegante matriekdansrok is in ń diep smaraggroen, wat my oë pragtig laat uitstaan. Die eenvoudige, vloeiende ontwerp gee ń gevoel van grasie.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Die Hoërskool Menlopark
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek wou gemaklik wees maar tog ń bietjie uit my vel uit klim dus het ek ń elegante rok gekies met bietjie van ń kinkel in die kabel.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Ek was die hele aand gemaklik en ek kon die moue baie waardeer met die koue wind wat vanaf die witbedekte Drakensberge af gekom het.
Datum van matriekafskeid?
2024-09-20