Marlé Swart

Hoërskool Df Malherbe

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het my ontwerpkeuse geskies omdat ek vir iets sprankelend wou gaan. Dit is ook iets wat ek voel my persoonlikheid gekomplimenteer het. Ek wou nie vir die alledaagse effekleurige rok gaan nie maar meer iets kleurvol.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media