MARLé PRETORIUS

Hoërskool Nelspruit

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Vir my matriekafskied rok het ek gegaan vir 'n baie eenvoudige snit, maar het detail ingebring deur die materiaal wat "pleated" is. Ek het die "pleated" materiaal gekies omdat dit 'n prentjie van elegansie skep.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Nelspruit

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Die inspirasie vir my rok is een van die dinge wat my baie vreugdevol maak, en dit is die son, asook die groen kleur met die goue skynsel wat my gunsteling tyd van die dag “golden hour” simboliseer.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Definitief die soektog na die "pleated" materiaal en die kleur van die materiaal wat in in my geestesoog gesien het.

Datum van matriekafskeid?

2024-07-20

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media