Marlé Hubinger

Hoërskool Strand

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Vanaf die dag wat ek vir die eerste keer die Cinderella movie gekyk het, met aktriese Lily James as Cinderella, het ek geweet ek wil ook daardie selfde gevoel hê wat in die film geskep is. Haar "fairy godmother" het haar rok omskep het in 'n absolute kunswerk gemaak van "glitter". Hoe sou ek so 'n effek skep sonder daardie "movie magic" waarvan hulle altyd praat? Dit het gevoel soos 'n onmoontlike taak, totdat my tannie, my regte "fairy godmother" haarself goed van haar taak gekwyt het en my rok ontwerp het. Sy het my droom bewaarheid. Sy het daardie "movie magic" geskep sonder enige spesiale elektronika. Al wat sy gebruik het was 'n stukmasjien en die droom van 'n elfjarige dogtertjie. My leuse was nog altyd 'n Cinderella movie aanhaling wat lees "Have courage and be kind. Where there is kindness there is goodness, and where there is goodness there is magic."

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media