Marjohané Kruger

Hoerskool Secunda

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het my eie Rok ontwerp, Thomas Webb van Ermelo het my gehelp om die Rok te maak en so bietjie meer detail by te voeg. Die rok beskryf my persoonlikheid heeltemal, wys nie te veel maar is ook baie Elegant. Ek sou niks aan my rok wou verander nie.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media