Marjoené Bakkes

Sasolburg hoërskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Wou verseker uniek wees. Deur denim met geel te kombineer, geel verteenwoordig my gunsteling blom wat n sonneblom is. My rok was ontwerp deur Marius, n baie gewilde ontwerper in Vanderbijlpark.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

4 Oktober 2024

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Verseker n sonneblom.. En denim is iets wat ek gereeld dra.. En hoekom nie die 2 kombineer nie..

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Alles!! Die feit dat dit my hele persoonlikheid verteenwoordig het.. En ek ongelooflik mooi gevoel het.

Datum van matriekafskeid?

2024-10-04

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media