Marizelle Els
Potchefstroom Gimnasium
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek het die rok se insperasie so drie jaar terug op Pinterest gesien en ek het dadelik verlief geraak op die rok. Ek en my ontwerper, Elmarie Jooste, het aanpassings gemaak op die ontwerp sodat dit meer by my pas
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Potchefstroom Gimnasium
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het iets gesoek wat uniek en anders is as almal anders se rokke, ek wou uitgestaan het. Die rok het nog altyd vir my baie by my en my persoonlikheid gepas en ek kon nie ń beter rok gekies het nie
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Defnitief die lengte. Dit is baie uniek en iets wat baie min mense al ooit gesien het op n matriekafskeid rok. Dit beweeg bietjie weg van die traditionele vloer lengte rokke wat altyd gesien word maar bly steeds baie klasiek
Datum van matriekafskeid?
2024-09-19