Marizelle de Witt

Paarl Gimnasium

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het besluit op iets eenvoudig tog treffend. My twee hoofaspekte van my rok was die kleur & die vere. Dit het ek mooi afgerond met ń slit.
Ek het nog altyd gehou van iets anders as die norm as dit kom by klere & daarom het ek op die unieke rok besluit.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media